Huisgenoot

UIT JAMMERTE IN VERHOUDING

Ek woon al ’n ruk saam met ’n ouerige man wat moeilik grootgeword het. Hy het ook sonder ’n pa grootgeword. Ons verhouding is nie liefdevol nie. Sy ma was sieklik, en wanneer sy met tye nie na hom kon kyk nie, het hy by sy ouma gebly. Ek het haar leer ken en hou van haar. Sy ma is steeds siek en nou is sy ouma ook siek. Ek het dit oorweeg om uit ons blyplek te trek en alles tussen ons te beëindig nog voor sy ouma siek geword het, maar nou is ek te jammer vir hom om dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related