Huisgenoot

’N BETER LEWE VIR ELIJAH

DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na sy mond lig nie.

Hy kan eintlik niks na sy mond toe lig nie, verduidelik sy ma. Sy het hom darem al geleer om vorentoe te leun, sy kop in ’n bakkie kos te hou en sy eetgoed reguit uit die bak op te slurp. Die outjie het in hierdie stadium geen ander keuse nie, want sy lyfie laat hom nie toe om die gewone dinge te doen wat ander kinders beskore is nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot6 min read
Die Groot Vergeet
‘KAREL, hoe laat is dit?!” Ag jinne tog, wanneer wil oom Jakob ’n bietjie laat lê? Hy vra ’n mens elke dag dieselfde ding: Waar is Lietie? Waar is Sammie en Kosie? Maar die belangrikste van almal is, waar is sy vrou? “Karel, hoe laat is dit?!” Die ti
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related