Huisgenoot

MY SIEKTE, NOU MY SEUN S’N

DIT voel soms asof sy eie liggaam in opstand teen hom is. Sy ledemate en skouers is so styf dat hy nie eens sy eie hare kan was of die koffiefles van die boonste rak kan afhaal nie. Hy verduur konstante pyn en knoppe slaan soms op sy lyf ui

Maar Riaan Erasmus (23) van Lindley in die Vrystaat het al geleer om saam te leef met die uiters seldsame siekte wat hom geleidelik verstar: progressiewe beenvormende fibrodisplasie, oftewel fibrodysplasia ossificans progressiva (FOP). Dié skrikwekkende, ongeneeslike toestand veroorsaak dat jou spier- en bindweefsel – soos senings en ligamente – deur been vervang word.

Die pragmatiese ambagsman het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related