Charmé Kriel is 'n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in ...view moreCharmé Kriel is 'n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in Onderwys aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy is getroud en bly saam met haar man en twee kinders in Simonstad.view less