ONS TWEEDE KANKERSKOK
May 13, 2022
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Die Terblanchegesin: Ma Christel en pa Riaan by hul kinders, Johann en Ané. Kanker is by Christel én Ané gediagnoseer.
Sy dogtertjie ly al agt jaar aan kanker en nou is die siekte ook by sy vrou, haar rots, gediagnoseer, maar al is daar dikwels tye waarin hy hulle nie kan sien nie, probeer hy positief bly
SY MOEDIGE glimlag terwyl hy praat, verberg kwalik sy diepe kommer oor die mense naaste aan hom.
Riaan Terblanche moes leer om die terugslae van die lewe met aanvaarding te hanteer. Want wat anders doen jy as jou vrou én dogter albei gelyk teen kanker veg?
“Ek is nie die positiefste mens nie,” erken Riaan (39) vandag openhartig. “Ek is meer realisties en sê ’n ding soos ek hom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days