Rooi Rose

DÍT DRA MY

Alex van Houwelingen

Alex, ’n bekroonde kinderboekillustreerder van Pretoria, het ’n ruk lank gesukkel met ’n seerplek in sy mond en in 2017 is mondkanker by hom gediagnoseer. Die diagnose was ’n groot skok. Daar, in die dokter se spreekkamer, het hy gevrees dat hy nie meer vir sy gesin sal kan sorg nie. Tuis het hy in trane uitgebars toe hy vir sy vrou, Ilze, moes vertel. “Ek het so magteloos gevoel.”

Sy eerste besoek aan ’n spesialis ná die diagnose, het hom beter laat voel. Hy het gesê daar lê ’n “moeilike, maar nie lewensbedreigende proses” voor. En presies hoe moeilik daardie moeilik was, sou hy eers ná sy eerste operasie besef, onthou Alex.

In die agt uur lange operasie is weefsel van Alex se arm in sy mond oorgeplant, die limfkliere in sy nek verwyder en vel van sy been op sy arm oorgeplant. Ná die operasie is hy drie dae onder verdowing gehou. Toe hy wakker word, kon hy nie praat of self asemhaal nie (hy het ’n trageotomie ondergaan om sy herstel te bespoedig). “My arm was ook vasgebind sodat ek nie kon krap nie. Ek het ongelooflik magteloos gevoel.”

Alex beskryf hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related