Kuier

LANG, SEER PAD NA ONS REËNBOOGBABA

WARE LEWENSDRAMA

Toe hulle 12 jaar gelede getroud is, wou hulle dadelik met ’n gesin begin. Min het dié Kaapse paartjie geweet watter hartseer en pynlike draaie die lewe met hulle sou stap voor hulle uiteindelik hul reënboogbaba – ’n skattige krulkopdogtertjie – in hul arms sou vashou.

Toe Vanessa Adolph (46) trou, het sy al ’n operasie ondergaan vir verligting van chroniese endometriose. Sy en haar man, Allistair (41), wou juis dadelik met ’n gesin begin omdat hulle gevrees het hul pad na ouerskap sou dalk moeilik wees, vertel dié Kraaifonteiners.

Dit sou 11 pynlike jare van vrugbaarheidsbehandelings en 10 embrioinplantings verg om uiteindelik hul eie babatjie te kon vashou. Vandag is hul Alissa’tjie 10 maande oud, maar die pad tot hier was bittermoeilik…

Vanessa is in 2011 met endometriose gediagnoseer. Dit beteken die weefsel vantrium) groei buite die baarmoeder. Baie vroue ervaar pyn, depressie en moegheid, en hulle sukkel om swanger te raak. Die uitsny van die weefsel is nie ’n kuur nie, maar dit kan verligting bring.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related