Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Sommige stories raak net ‘n mens se hartsnare op ‘n manier soos geen ander nie, veral as jy ook dieselfde pad gestap het. In dié uitgawe is daar een só ‘n storie. Die een oor Vanessa Adolph van die Kaap, wat 11 jaar lank gehunker het na haar eie baba