Kuier

SOMERSLIM

LYF-ILLUSIES

Spog met jou middel

’n Belt is een van die maklikste maniere om enige look goed afgerond te laat lyk. Omdat ’n belt die aandag na jou middel toe trek, is dit ook ’n goeie truuk om dié area te beklemtoon en definisie aan jou kurwes te gee. Dit balanseer boonop ’n voorkoms wat andersins dalk nie sou werk nie, soos ’n lang jersey met ’n midi-skirt. As jy ’n tikkie glam by jou voorkoms wil voeg, kies ’n metaalbelt.

Toor met ruche

Ruche-style is wonderlik om die illusie van kurwes mee te skep. Op strategiese plekke geplaas, vlei die materiaal die natuurlike vorm van jou lyf. Ruche is oral te sien, van rokke en skirts tot in opvallende bloese. Moenie bang wees om pret te hê met die styl nie, en helder patrone te kies soos dié gas by die New Yorkse Modeweek. Dit sal ’n modestelling maak.

Skouerkussings

Shoulder pads is terug met mening en het vanjaar by modevertonings van onder meer Stella

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)