Huisgenoot

SOMERSLIM

LIGGAAM-ILLUSIES

SPOG MET JOU MIDDEL

Om ’n belt by jou voorkoms te voeg is een van die maklikste maniere om enige uitrusting goed afgerond te laat lyk.

Omdat ’n belt die aandag na jou middel toe trek, is dit ook ’n goeie truuk om dié area te beklemtoon en definisie aan jou kurwes te gee. Dit balanseer boonop ’n voorkoms wat andersins dalk nie sou werk nie, soos ’n lang kasjmiertrui saam met ’n midi-romp. As jy ’n tikkie glans by jou voorkoms wil voeg, kies ’n metaalbelt.

SKOUERKUSSINGS

’n Bietjie stopsel om die skouerarea mee in te vul is die perfekte regmaker om smal of hangskouers te verbeter. Skouerkussings help jou skouers verbreed. As die voorkoms oordrewe is, oorweeg dit om die groot kussings met iets kleiners te vervang.

Dié voorkoms gee ons 1980’s-nostalgie en verleen ’n lekker koel retro-gevoel aan jou uitrusting.

VICTORIAANSE MOUE

Victoriaans geïnspireerde moue is tydloos. Die oorgroot vorm skep die illusie van ’n slanker middellyn en verleen ’n tikkie vroulikheid aan enige voorkoms. Kies sagte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe