Kuier

EKSE, NIE VYANDE NIE

VERHOUDINGS

Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop het tussen hulle.

Wrywing is baiekeer volop as julle op slegte voet uitmekaar is, en dis gewoonlik die kinders wat aan die kortste ent trek. Dink maar aan woede en teleurstelling oor papgeld wat nie betaal word nie en ouers wat howe in en uit hieroor;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related