Kuier

HOU DIT GESOND

Mary Steward* (19) se ma kon haar nie beskerm ni

Vandat sy 15 jaar oud was, het haar ma se boyfriend haar aangerand. Hy het ook probeer om haar seksueel te misbruik, maar genadiglik kon sy dit elke keer voorkom.

Mary – wat weens haar sensitiewe huislike omstandighede anoniem wil bly – sou maklik 10 dae uit die skool bly weens haar beserings.

Wanneer haar ma saam met haar drinkebroer-boyfriend middels misbruik het, was sy doodeenvoudig te onkapabel om haar oor haar dogter te bekommer.

Die verhoudings in die huis was so sleg dat die boyfriend soms selfs die skool sou bel as die kamma bekommerde vaderfiguur. Hy sou dan voorgee dat Mary net tuisbly omdat sy lui is.

Die ma het hom nie gekonfronteer nie, dalk omdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related