Boodskappe
“Kuier met die Kolbes”, 7 Desember 2023 Watter mooi foto's van die Kolbes! Hulle is ’n pragtige en geseënde gesin. ELSABE VAN RENSBURG-HENN Layla Kolbe is vir my so beeldskoon. Wat ’n pragtige gesin. ENGELA SWART Dis die voorblad waarvoor ek gewag he