Kuier

IS JOU KIND SKOOLGEREED?

Jou kind se graad 1-jaar lê voor die deur. En in die haasbekglimlag kan jy sien die opgewondenheid ken geen keer nie. Die tassie staan gepak, met alles van vetkryte en boeke-sakkies tot tissues. Jy is gereed om die naelstring te knip en hulle die grootskoolwêreld in te stuur.

Maar het jou kind ál die ontwikkelingsmylpale bereik wat hul slaggereed vir hul eerste skooljaar maak? Is jou kind fisies, intellektueel, emosioneel en geestelik gereed vir dié groot stap? “Baiekeer dink ouers hul kinders is skoolgereed omdat hulle sewe word in hul eerste skooljaar, maar skoolgereedheid kan nie net aan ouderdom gekoppel word nie,” sê die Johannesburgse opvoedkundige sielkundige Elizabeth

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related