Kuier

SUKKEL MET SKOOLWERK

Die kinders is terug skool toe, maar jy begin die nuwe kwartaal as ‘n bekommerde ouer. Die rapport wat jou kind voor die skoolvakansie huis toe gebring het, is allesbehalwe goed. Trouens, dit het só broekskeur gegaan dat selfs die onderwysers al begin alarm maak. Wat nou?

Moenie moed verloor nie: Daar is áltyd hoop, sê die kenners.

Kinders se probleme en behoeftes kan verskil na gelang van hul ouderdom en omstandighede, maar die meeste opvoedkundiges stem saam oor die basiese stappe wat jy moet volg om te verseker jou laer- of hoërskoolkind benader hul skoolwerk op die regte manier. Skole en onnies is meestal bereid om te help, solank jou kind wíl werk.

DÍS DIE PROBLEME

Junaid Anthony is ‘n senior opvoedkundige spesialis in die verdere onderwys en opleidingsfase

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related