Kuier

STOP DIE GESUKKEL

Die nuwe skoolkwartaal is aan die gang en so tussendeur al die vakansiedae is dit tyd om skouer aan die wiel te sit, want voor jy jou oë uitvee, is dit alweer tyd vir die Junie-eksamen. En ouers wie se kinders nie goed gevaar het in die eerste kwartaal nie, sit en worry nou al of hul kind dit gaan maak. Want, soos onderwysers waarsku, skoolwerk gaan vorentoe net meer en moeiliker word.

Nou hoe stel jy vas waar jou kind verkeerd gegaan het en hoe kom julle weer op die regte pad?

REDE VIR SWAK UITSLAE

Daar is baie dinge wat aanleiding kon gee hoekom jou kind nie goed gevaar het nie.

“Aanpassing by ’n nuwe graad en die aanpassing by nuwe onderwysers met hul onderskeie metodologie van onderwys, is van die redes hoekom kinders se punte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related