Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2
My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2
My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2
Ebook131 pages9 minutes

My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Leer om sigwoorde Boek 2  te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.

LanguageAfrikaans
Release dateDec 5, 2018
ISBN9781507123829
My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2
Author

Kaz Campbell

Kaz Campbell è un'educatrice a livello mondiale, nominata al National Inspirational Teaching Award. E' un insegnante e consulente parentale di grande esperienza, e la sua passione aiuta i bambini a raggiungere il loro pieno potenziale ... accademico, sociale e personale.Insegnare a migliaia di bambini a leggere, sillabare e scrivere ha dato a Katrina le conoscenze e le competenze necessarie per scrivere una serie di libri per lettori principianti, per i bambini da 2 a 6 anni. La serie di libri Il mio mostro impara a leggere aiuterà il tuo bambino ad iniziare con fiducia il suo percorso nella lettura.

Read more from Kaz Campbell

Related to My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2

Related ebooks

Related articles

Reviews for My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2 - Kaz Campbell

    My Monster

    Sien Woorde

    Vlak 1 – Boek 2

    monster baby blue hiding

    Kaz Campbell B.Ed

    Vertaal deur Liezl Dreyer

    Sien Woorde

    Boek 2

    Enkel woorde met prente

    Diere

    Diere woorde sonder prente

    Klere

    Klere sonder prente prente

    Speelgoed

    Speelgoed sonder prente prente

    Werk

    Werk sonder prente fo prente

    Nommers

    Nommers sonder prente

    Gevoelens

    Gevoelens sonder prente

    Posisies

    Posisies sonder prente

    Ouer wenke

    Hallo en baie dankie vir die begin van jou kind se lees reis saam met. My naam is Kaz Campbell en ek is 'n hoogs ervare laerskool onderwyser. Ek het honderde kinders geleer om suksesvol te lees oor die afgelope 30 jaar.

    Mense vra my en ander onderwysers dikwels wanneer is die beste tyd om hulle kind te leer lees.Die antwoord is so vroeg as moontlik. Jong kinders is soos sponse, hulle maksimum leer tyd is vanaf geboorte tot en met 5 jaar oud.

    Alle kinders is verskillend, en hulle sal leer op verskillende maniere. My dogter was gereed om te begin leer  lees op die ouderdom van 2, terwyl my seun nie gereed was totdat hy 3 jaar oud was nie. Niemand ken jou kind beter as wat jy doen nie.

    Early learning must be fun! Never try

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1