Baba & Kleuter

SPITS DAAI OORTJIES

’NGraadeentjie se ore werk oortyd. Dink maar aan jou eie skooldae en jy sal onthou dat die meerderheid opdragte op skool mondelings deur die juffrou oorgedra is. Om goed te kan luister, is dus ’n belangrike sleutel tot jou kind se skoolsukses - selfs ná skool ook. Meer as 35 studies oor sukses in die sakewêreld het gewys dat om goed te luister, die belangrikste vaardigheid is as jy sukses wil behaal.

HOOR EN LUISTER

Om te kan luister is nie dieselfde as om te kan hoor nie. Hoor gaan oor die vermoë om klank te ontvang. Maar net omdat ’n kind klanke kan hoor, beteken dit nie hy kan hierdie klanke betekenisvol vertolk of verstaan nie.

Luister gaan oor die verwerking van klanke deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related Books & Audiobooks