Baba & Kleuter

LEER LUISTER

Dink maar aan jou eie skooldae en jy sal onthou dat die meerderheid opdragte op skool mondelings deur die juffrou oorgedra is. Om goed te kan luister, is dus ’n belangrike sleutel tot jou kind se skoolsukses – selfs ná skool ook. Meer as 35 studies oor sukses in die sakewêreld het getoon dat om goed te luister, die belangrikste vaardigheid is wanneer jy sukses wil behaal.

HOOR EN LUISTER

Om te kan luister, is nie dieselfde as om te kan hoor nie. Hoor gaan oor die vermoë om klank te ontvang. Maar net omdat ’n kind klanke kan hoor, beteken dit nie hy kan hierdie klanke betekenisvol vertolk of verstaan nie.

Luister gaan oor die verwerking van klanke (wat deur die ore ontvang word) deur die brein. Jou kind moet ’n begrip van klank kan vorm, die eienskappe van klanke kan onderskei en dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related Books & Audiobooks