Baba & Kleuter

Mamma, is ek vet?

Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het.

Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders eetversteurings het. Daarby berig die Britse Daily Mail-koerant dat kinders van so jonk as drie al vir eetversteurings behandel is.

Skokkend! sal baie sê, maar is dit regtig so skokkend in ’n wêreld wat plankdun modelle aanbid, vroue nog slanker en jonger op glansvoorblaaie laat lyk, duisende dieetprodukte op die mark aanvaar en kompetisies vir meisietjies hou waar hulle soos prikkelpoppies lyk?

Daarom is dit so belangrik dat jy vir jou kinders van kleins af die regte positiewe boodskappe oor hul voorkoms gee, sê kenners. ’n Deel van daardie boodskappe het te doen met hoe jy jou eie lyf beskou en hoe jy self oor kos, jou lyf en gesondheid in die huis praat, selfs dit wat jy as mooi beskou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter1 min read
Baba & Kleuter
UITGEWER EN REDAKTEUR Helen Schöer – editorypb@ypbmagazine.comKUNSREDAKTEUR Charné Casey– charne.casey@babaenkleuter.co.zaTEKSREDAKTEUR Joan van Zyl – vanzyl@icon.co.zaLEEFSTYLREDAKTEUR Elaine Schoeman – elaine.schoeman@media24.comMEDEWERKERS Lucia P

Related