Huisgenoot

Help jou kind gesond eet

SY WAS nog klein toe sy na ander meisies van haar ouderdom begin kyk en gewonder het hoekom sy nie soos hulle lyk nie, vertel die 14-jarige Liani (’n skuilnaam) van Gauteng. Dan het haar geliefdes haar gepaai: Jy is net mollig; jy is mooi soos jy is. En dan het Liani maar net aangehou om haar in soetgoed en ander lekkernye te verlustig. “Kos was soos my vyand én vriend,” sê sy vandag.

Maar toe sy in gr. 6 besluit kos is nie een van die twee nie, dit is eerder die bron van voedingstowwe wat sy benodig om gesond te leef, het die groot omwenteling begin. Sy dink nou na oor wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Kinderspeletjies
Pas die prente A-3, B-4, C-2, D-1  Hoeveel hekse? 10 GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, FREEPIK ■

Related