Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!
Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!
Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!
Ebook103 pages55 minutes

Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die Blokehead is ‘n uitgebreide reeks van  instruksie/hoe-om boeke wat bedoel is om vinnige en maklik-om-te-gebruik gidse te bied vir die lesers.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateAug 29, 2017
ISBN9781507185889
Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

Related to Paleo Dieet Vir Beginners

Related ebooks

Related articles

Reviews for Paleo Dieet Vir Beginners

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Paleo Dieet Vir Beginners - The Blokehead

    Paleo Dieet Vir Beginners

    Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

    The Blokehead

    Yap Kee Chong

    8345 NW 66 ST #B7885

    Miami, FL 33166

    Digitale Edisie

    Kopiereg 2014

    Alle Regte Gereserveer. Geen deel van hierdie boek mag herproduseer of gebruik word in enige manier of form op enige ander wyse of dit nou elektronies on meganies, dit beteken jy kan nie enige material in hierdie boek, wenke of idees opneem of kopieer .

    Kry Kennisgewings Van Ons Nuwe Vrystellings Hier!

    http://eepurl.com/7tcHf

    Like ons Facebook blad

    https://www.facebook.com/theblokehead

    Gaan Kyk Na Ons Ander Boeke

    Self Sufficiency: A Complete Guide for

    Family's Preparedness and Survival!

    Super Immunity SuperFoods:

    Super Immunity SuperFoods That Will Boost Your Body's Defences& Detox Your Body for Better Health Today!

    Gesondheid

    Ebola Outbreak Survival Guide 2015: 5 Key Things You Need To Know About The Ebola Pandemic & Top 3 Preppers Survival

    The Ultimate Body Weight Workout:

    Transform Your Body Using Your Own Body Weight

    ***

    Inhoudsopgawe

    Uitgewer se notas

    Hoofstuk 1- Wat Is Die Paleo Dieet

    Hoofstuk  2- Hoe Werk Die Paleo Dieet

    Hoofstuk 3- Redes Hoekom Die Paleo Plan Vir Beginners Werk

    Hoofstuk 4- Kos Wat By Die Paleo Dieet Ingesluit Kan Word

    Hoofstuk 5- Kos Wat Nie By Die  Paleo Dieet Ingesluit Kan Word Nie

    Hoofstuk 6- Paleo Koekie Resepte

    Hoofstuk 7- Hoe Om Te Begroot Vir  Paleo Vriendelike Maaltye

    Hoofstuk 8- Paleo Dieet Inkopie Gids

    Oor Ons

    ***

    Uitgewer Se Notas

    Vrywaring

    Hierdie publikasie is bedoel om hulpvolle informasie en material te verskaf. Dit is nie bedoel om te diagnoseer, te behandel, gesond te maak, of om enige mediese probleem te voorkom nie, dit is ook nie bedoel om die raad van ‘n geneesheer te vervang nie. Geen aksie moet uitsluitlik gedoen word oor die inhoud van die boek nie. Vra altyd die opinie van ‘n geneesheer of gekwalifiseerde gesondheids professionele persoon oor alle sake aangaande jou gesondheid en voor enige aanpassing tot voorstelle in hierdie boek.

    Die skrywer en uitgewer vrywaar spesifiek alle verantwoordelikhede vir enige aanspreeklikheid, verlies of risiko, persoonlik of andersins, wat gebeur het, direk of indirek as gevolg van die gebruik of toepassing van enige inhoud in hierdie boek.

    Enige en alle produk name waarna verwys word in hierdie boek is handelsmerke van hulle onderskeie eienaars. Nie een van hierdie eienaars het die boek geborg, gemagtig, bemark, of goedgekeer nie.

    Lees alle inligting wat verskaf word deur die vervaardigers se produk etikette voor die produk gebruik of gekoop word. Die skrywer en uitgewer is nie verantwoordelik vir enige eise wat deur vervaardigers gemaak word nie.

    Digitale Edisie 2014

    Vervaardig in die Verenigde State van Amerika

    ***

    Hoofstuk 1- Wat Is Die Paleo Dieet

    Die Paleotiese dieet is soms verwys na as die Grotman dieet, of die Jagter-Bymekaar maak dieet, die Steentydperk dieet en die Vegter dieet. Deesdae, verwys meer mense na hierdie eet regime as die Paleo dieet. Dit volg die diet beperkings van ons prehistoriese store, veral die jagters van ouds. Hierdie dieet hang grootliks af van vars geproduseerde kos, terwyl ons weg skram van geproduseerde kos items wat van tyd tot tyd bewys het om nadelig vir mens se gesonheid te wees.

    Daar kan geredeneer word dat, in die Steentydperk, het gesondheids kwale soos: kanker, diabetes, en die verval van tande (onderandere) nie bestaan nie. Mense van daardie era, het lang lewens gehad en hulle het beslis nie kalorieë getel om fiks en gesond te bly nie. Daar kan ook geredeneer word dat daar geen gedokumenteerde inskrywings van oorgewig of vetsugtige populasies nie.

    Met ander woorde, hierdie is ‘n dieet wat help om goeie gesondheid te bevorder deur eenvoudig goeie kos te eer.

    Ten spyte van populêre wanopvattings, is die Paleo dieet nie ‘n nuwe gier nie. Inteendeel, dit is die basis van baie moderne gier diëte: Atkins, baba kos dieet, kool sop dieet, bloed groep dieet, vrugtelikheid, Goeie Koolhidraat Revolusie, hoë protein dieet, vloeistof dieet, oggend piesang dieet, rou kos dieet, Scarsdale, South Beach, Sugar Busters, Sone dieet,en die bekende Hollywood 48-Uur Wonder Dieet (a.k.a. pumelo dieet.) Alhoewel, anders as die bogenoemde eet rigiems, moedig die Paleo dieet nie periodieke vas of die verwydering van vaste kosse aan nie.

    Die Paleo dieet was eerste voorgestel aan die wêreld in 1975, deur ‘n dokter genaamd Water L. Voegtlin. Hy was ‘n gastroënteroloog wat geredeneer het dat die Paleolitiese mense karnivore van natuur was. Hulle het gesmul aan vleis, en bykosse in die vorm van stysel vanaf vrugte, neute, sade en groente. Hy het dit gebruik as basis vir sy suksesvolle behandeling van gastriese toestande soos: abdominale angina, buik opstruksie, kolitis, Crohn's toestand, pynlike vertering, gastritis, GERD of gastro-esofagus refluks toestand, spysvertering, IBS of geirreteerde maag

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1