Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse
'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse
'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse
Ebook100 pages54 minutes

'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

" 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse " is ‘n samevatting van inligting wat nie net die wonderlike voordele van die insluit van versapping, rou kosse en Superkosse in jou dieet beklemtoon nie, dit bevat ook meer as 30 lekker en maklike resepte om te volg.

Dit is die eerste stap op jou reis om die beste opsies vir 'n gesonde lewenstyl te vind.

Die skrywers, Geoff en Vicky Wells, het reeds hierdie reis begin en sien merkwaardige resultate. Hulle is bewus daarvan dat daar 'n toenemende groep mense is wat op soek is na natuurlike oplossings vir hul gesondheidsprobleme en het probeer om 'n aantal oplossings uit hul eie ervarings te verskaf.

Die items wat aanbeveel word, kan maklik gevind word in enige plaaslike boeremark of kruidenierswinkel. As jou inkopies behoorlik beplan word, sal dit nie jou inkopiesbegroting onder druk plaas nie.

Beide die inligting en lekker resepte in hierdie boek is 'n moet-hê vir enige individu wat optimale gesondheid wil bereik. Dit dien ook as 'n verwysing vir diegene wat net die voordele van versapping, rou kos en Superkos-dieet begin ondersoek.

Nou is altyd die beste tyd om jou reis te begin na 'n fikser, langer, gesonder lewe.

Hier is net 'n paar opskrifte uit ons gekoppelde inhoudsopgawe

Wat Is Versapping?

  • Tipes versappers

Wat Is ‘n Rou Kos Dieet?

  • Eet Ek Niks Anders As Rou Kos Nie?

Wat Is Superkosse?

  • Sommige Hoogs-Gegradeerde Superkosse

Wat Is Die Voordele Van Versapping?

  • Versapping Help Gee Jou Immuniteitstelsel 'n Hupstoot
  • Versapping Help om Jou Verteringstelsel Skoon te Maak          
  • Versapping Help Jou om Gewig te Verloor         
  • Versapping Gee Jou Meer Energie         
  • Versapping Help om Jou Vel te Verbeter en Hou Jou Jonk Lyk
  • Versapping Kry Selfs die Mees Kieskeurige Kind om Groente te Eet

Wat Is Die Voordele Van Rou Kosse Eet?

  • Gewigsverlies      
  • Beter Vel  
  • Meer Energie       
  • Laer Cholesterol   
  • Vertering  
  • Meer Tyd 
  • Jy Kan Baie Eet   
  • Spaar Geld           
  • Omgewingsvriendelik      
  • Proteïen

Wat Is Die Voordele Van Superkosse? 

En hier is net 'n paar van die meer as 30 resepte

  • Amandelmelk
  • Amper Waldorf Slaai (Geen Mayo)
  • Baie Bes Smoothie
  • Cashew Melk
  • Geoff se Beroemde Hummus
  • Gepeperde Aarbeie
  • Goeie Genade Groen
  • Multi-Boon Slaai
  • Munt Groen Opknapper
  • Neutbotter
  • Perkse Groen Smoothie
  • Rou Groente en Doopsous
  • Rou Vrugteslaai
  • Rysmelk
  • Sjokolate en Klapper Smoothie
  • Tamatie, Komkommer en Koljander Slaai
  • Vars Uit Die Tuin Groentekelkie
  • Vicky se Granola
  • Warm Groente Drankie         
LanguageAfrikaans
PublisherGeezer Guides
Release dateJul 12, 2017
ISBN9781547508228
'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse

Related to 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse

Related ebooks

Related articles

Reviews for 'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse - Geoff Wells

    Inhoudsopgawe

    Publiseerder Se Notas.......................................................1

    Toewyding...................................................................................2

    Inleiding.......................................................................................4

    'n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs.5

    Wat Is Versapping?...........................................................10

    Wat Is 'n Rou Kos Dieet?.............................................14

    Eet Ek Niks Anders As Rou Kos Nie?.....................................18

    Wat is Superkosse?...........................................................19

    Die Wetenskap Agter Dit.........................................................20

    Sommige Hoogs-Gegradeerde Superkosse...........................21

    Wat Is Die Voordele Van Versapping?..............24

    Versapping Help Gee Jou Immuniteitstelsel 'n Hupstoot  25

    Versapping Help om Jou Verteringstelsel Skoon te Maak  26

    Versapping Help Jou om Gewig te Verloor.........................26

    Versapping Gee Jou Meer Energie........................................27

    Versapping Help om Jou Vel te Verbeter en Hou Jou Jonk Lyk  27

    Versapping Kry Selfs die Mees Kieskeurige Kind om Groente te Eet  28

    Wat Is Die Voordele Van Rou Kosse Eet?.......29

    Gewigsverlies..............................................................................29

    Beter Vel.......................................................................................29

    Meer Energie...............................................................................30

    Laer Cholesterol.........................................................................30

    Vertering.......................................................................................30

    Meer Tyd.......................................................................................30

    Jy Kan Baie Eet...........................................................................31

    Spaar Geld....................................................................................31

    Omgewingsvriendelik...............................................................31

    Proteïen.........................................................................................32

    Wat Is Die Voordele Van Superkosse?..............34

    Kombineer Dit Als Vir 'n Gesonde Lewenstyl  40

    Vitamix........................................................................................44

    Die Resepte................................................................................46

    Amandelmelk.................................................................................48

    Amper Waldorf Slaai (Geen Mayo)..........................................49

    Baba Spinasie Slaai...................................................................50

    Baie Bes Smoothie........................................................................52

    Cashew Melk...............................................................................53

    Dis Maklik Om Groen te Wees...............................................54

    Goeie Genade Groen.................................................................55

    Geoff se Beroemde Hummus..................................................56

    Gepeperde Aarbeie....................................................................57

    Lekker Groen Slaai....................................................................58

    Lemoen, Wortel, Appelsap.......................................................60

    Multi-Boon Slaai.........................................................................61

    Munt Groen Opknapper...........................................................63

    Neutbotter......................................................................................64

    Oogoopmaker Smoothie.............................................................65

    Perkse Groen Smoothie..............................................................66

    Piesang, Spanspek, Wortelsap..................................................67

    Pikante Komkommerslaai...........................................................68

    Pittige Blaarslaai Wraps...........................................................70

    Pittige Tamatiesap........................................................................72

    Rou Appelsous.............................................................................73

    Rou Groente en Doopsous.......................................................74

    Rou Vrugteslaai..........................................................................75

    Rysmelk.........................................................................................77

    Sjokolate en Klapper Smoothie..............................................78

    Tamatie, Komkommer en Koljander Slaai..........................79

    Vars Uit Die Tuin Groentekelkie............................................80

    Vicky se Gunstelling Ontbyt Smoothie................................81

    Vicky se Granola...........................................................................83

    Warm Tamatie Drankie...............................................................85

    Warm Groente Drankie...............................................................86

    Ysige Wortelsap.............................................................................87

    Oor Die Outeurs..................................................................88

    Hersien Asseblief...............................................................89

    Ander Boeke Vanaf Geezer Guides......................90

    Publiseerder se Notas

    Vrywaring

    Hierdie publikasie is bedoel om hulpvolle en leersame materiaal te voorsien. Dit is nie bedoel om enige gesondheidsprobleem of kondisie te diagnoseer, behandel, genees, of voorkom nie. Dit is ook nie bedoel om die raad van 'n dokter te vervang nie. Geen aksie moet alleenlik op die inhoud van hierdie boek geneem word nie. Raadpleeg altyd jou dokter of bekwame gesondheidsorg beroepspeler oor enige sake rakende jou gesondheid en voor jy enige voorstelle in hierdie boek aanneem of afleidings daaruit teken.

    Die outeur en publiseerder ontken spesifiek alle verantwoordelikheid vir enige aanspreeklikheid, verlies of risiko, persoonlik of enersins, wat aangegaan is as a nagevolg, direk of indirek, van die gebruik van enige inhoud van hierdie boek.

    Enige en alle produk name na verwys in hierdie boek is die handelsmerk van hul betreklike eienaars. Geen van hierdie eienaars het hierdie boek geborg, gemagtig, onderskryf, of goedgekeur nie.

    Lees altyd alle inligting voorsien deur die vervaardigers se produk etikette voor verbruik van hul produkte. Die outeur en die publiseerder is nie verantwoordelik vir eise deur die vervaardigers gemaak nie.

    Sagteband Weergawe 2013

    Vervaardig in die Verenigde State van Amerika

    Toewyding

    H

    ierdie boek is toegewy aan die dokumentêre rolprentmakers wat werk om ons almal in te lig oor die misbruik van die korporatiewe voedselbedryf, regeringsagentskappe en agribesigheid chemiese maatskappye.

    As jy meer wil uitvind oor die skuif na 'n natuurlike, heelsame dieet is daar 'n paar dokumentêre programme wat ons dink jy sal geniet. Jy sal meeste van hulle op die VS weergawe van Netflix vind. As gevolg van lisensiebeperkings mag sommige dalk nie beskikbaar wees waar jy woon nie (tensy jy in Netflix aanteken deur 'n VPN-verbinding).

    Ons het die webwerf vir elk van die dokumentêre programme ingesluit, waar jy die of kan kyk of 'n DVD kan koop.

    Hungry For Change - http://www.hungryforchange.tv/

    Forks Over Knives - http://www.forksoverknives.com/

    Food Inc - http://www.takepart.com/foodinc

    The Gerson Miracle - http://gerson.org/gerpress/

    Food Matters - http://www.foodmatters.tv/

    Fresh - http://www.freshthemovie.com/

    Food Fight - http://www.foodfightthedoc.com/

    Ingredients - http://www.ingredientsfilm.com/

    Fat, Sick & Nearly Dead - http://www.fatsickennearlydead.com/

    Dirt! The Movie - http://www.thedirtmovie.org/

    Vegucated - http://www.getvegucated.com/

    Tapped - http://www.tappedthemovie.com/

    Simply Raw Reversing Diabetes -

    http://www.rawfor30days.com/themovie.html

    One Man, One Cow, One Planet - http://onemanonecow.com/

    Genetic Roulette - http://geneticroulettemovie.com/

    Inleiding

    D

    ankie dat jy ons boek gekoop het. Ons hoop jy sal dit interessant vind en as jy besluit om ons aanbevelings te volg, is ons seker jy sal voordeel trek uit 'n gesonder, langer lewe.

    Ons is beide in ons sestigs en sukkel ons hele lewens met ons gewig. Geoff het 158 pond geweeg toe hy slegs elf jaar oud was, en was gesien as 'n vet kind. Dit was voor die huidige vetsug epidemie, toe vet kinders nie die norm was nie.

    Ons het onsself basies onderwerp aan die feit dat ons vir die res van ons lewens oorgewig sou wees. Eendag het ons 'n dokumentêre program op Netflix gekyk, genoem Food Inc.. Dit was 'n lewensverenerende oomblik. Ons het begin om meer navorsing te doen in hoe ons deur die chemiese en voedselkonglomerate vergiftig word. Die resultaat was 'n drastiese verenering in

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1