Huisgenoot

SKOONHEID VAN BINNE

ONS almal ken die sêding: Jy is wat jy eet. Maar met dié dat maatskappye ál meer aanvullings, poeiers en drankies maak wat in die skoonheidswêreld as “nutricosmetics” bekendstaan, kan ons deesdae ook sê: Jy is wat jy drink.

Al is uitwendige velsorg soos serums en bevogtigers belangrik, kan jy jou vel van binne voed deur mondelikse skoonheidsprodukte in te span en so jou velsorgroetine aanvul en versterk.

Die gebruik van vitamiene, minerale en bestanddele soos kollageen, biotien, niasien en omega-3-vetsure, en superkosse soos granaat en groentee sal help om jou van binne na buite te laat straal.

Ons verduidelik hoe die produkte werk wat jou ’n gesonde gloed sal gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related