Huisgenoot

Voedselgroepe

DIE kos wat ons eet, kan in groepe verdeel word volgens dít waarvan dit gemaak is en die nutriënte wat dit verskaf. Nutriënte, of voedingstowwe, is dít wat ons liggaam voed en ons help om te groei en sterk en gesond te wees. Dis daarom belangrik dat ons kos uit ’n wye verskeidenheid voedselgroepe eet – en nie vergeet om genoeg water te drink nie!

Die hoofvoedselgroepe is vrugte en groente, koolhidrate, proteïen, suiwel, asook vette en olies.

VRUGTE EN GROENTE

“Geen nagereg as jou groente nie opgeëet is nie!” Klink dit bekend? Of jy nou van groente behoort uit hierdie voedselgroep te bestaan. Om die waarheid te sê, vrugte en groente is ons – maar ons vertel jou later meer oor hierdie twee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related