Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
Ebook56 pages31 minutes

Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.

LanguageAfrikaans
PublisherJulie Massoni
Release dateApr 1, 2022
ISBN9781507189771
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Related to Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Related ebooks

Related articles

Reviews for Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte - Julie Massoni

    Inleiding

    Hierdie boek was geskryf na vele versoeke vanaf my kliënte vir inligting oor hoe om gesonde troeteldiere groot te maak.

    Ek glo dit is belangrik om ‘n natuurlike dieët aan diere te verskaf en ek kies ook om natuurlike alternatiewe vir medisyne en chemikalië te gebruik.

    Ongelukkig is daar ‘n toenemende aantal van mense wat my kliniek kontak wie honde en katte het wat ly aan gesondheids problem soos allergië, artritis, lewer, nier en hart siektes, kanker, diabetes, spysvertering problem,skildklier onbalanse, pankreatitis en epilepsie. Baie van hierdie gesondheids problem is die resultaat van ‘n ongesonde lewenstyl.

    Inentings, vlooi en bosluis behandelings, ontwurming en hartwurm medicasies en geprosseseerde kos kan ‘n dier se immuun stelsel verswak wat hulle vatbaar maak vir gesondheids problem. Daar is veiliger alternatiewe.

    Nie natuurlike manier kan dalk ‘n klein bietjie meer tyd en moeite neem, maar die voordele aan ‘n dier se algehele gesondheid is die moeite werd.

    Wanneer my kliënte die dramatiese veranderinge in hulle diere se lewens sien na hulle na ‘n meer natuurlike lewenstyl oorskakel is hulle dikwels verras... maar sien is glo... en die resultate wat hulle sien gee hulle motivering om aan te hou.

    Van die verandering wat kliënte sien wanneer die gesondheid van hulle geliefde dier begin verbeter:

    Asem en pels ruik beter

    Minder hare wat uitval

    Minder gekrap en poot lek óf/beide stop heeltemal

    Stoelgange stink nie so erg nie

    Trae diere word meer waaksaam en energiek

    Hiperaktiewe diere word meer rustig

    Verminderde aggressie en spanning

    Minder winderigheid

    So, as jy gereed is om die verandering te maak of om ‘n natuurlike lewenstyl te begin vir jou kat en hond, dan is hierdie die boek wat jy nodig het.

    Hou dit eenvoudig en hê Natuurlike Gesonde Troeteldiere!

    Oor die Skrywer

    Julie Massoni is ‘n hoogs suksesvolle dier naturopaat wie duisende diere wêreldwys gehelp het met ‘n reeks gesondheids problem deur natuurlike metodes te gebruik. Sy help diere al vanaf 1996 deur naturopatiese behandelings te gebruik deur gaan besigheid, Greenpet.

    Julie lewe met haar familie in Queensland, Australië omring deur hulle uitgebreide familie van diere wat strek vanaf perde, bokke, skape,honde, eende,ganse en chooks... wat almal natuurlik grootgemaak is.

    Hoofstuk 1:  Die Natuurlike Dieët

    Niks vergelyk met vars, tuisgemaakte, natuurlik kos vir jou dier maatjies nie- net soos wat moeder natuur bedoel het. Mak honde en katte het dieselfde spysverterings sisteme as hulle voorvaders wie aan vars, rou kos dieët gefloreer het.

    Goeie voeding speel ‘n groot deel in die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1