Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Aanhou Van Koikarp: Die Oudste Siervis In Die Wêreld!
Die Aanhou Van Koikarp: Die Oudste Siervis In Die Wêreld!
Die Aanhou Van Koikarp: Die Oudste Siervis In Die Wêreld!
Ebook47 pages37 minutes

Die Aanhou Van Koikarp: Die Oudste Siervis In Die Wêreld!

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die inhoud van hierdie e-boek oor Koi-tuindamme en verwante onderwerpe is in agtien hoofstukke georganiseer, wat jou sal help om 'n ligging vir jou Koikarp-dam te kies, dit regdeur die jaar op te stel en in stand te hou en na jou waardevolle vis om te sien gedurende die verskillende seisoene en selfs in besonder ongunstige weerstoestande. Dit kan jou selfs help om 'n nuwe loopbaan aan te durf.
LanguageAfrikaans
PublisherTektime
Release dateNov 10, 2022
ISBN9788835444794
Die Aanhou Van Koikarp: Die Oudste Siervis In Die Wêreld!
Author

Owen Jones

Author Owen Jones, from Barry, South Wales, came to writing novels relatively recently, although he has been writing all his adult life. He has lived and worked in several countries and travelled in many, many more. He speaks, or has spoken, seven languages fluently and is currently learning Thai, since he lived in Thailand with his Thai wife of ten years. "It has never taken me long to learn a language," he says, "but Thai bears no relationship to any other language I have ever studied before." When asked about his style of writing, he said, "I'm a Celt, and we are Romantic. I believe in reincarnation and lots more besides in that vein. Those beliefs, like 'Do unto another...', and 'What goes round comes around', Fate and Karma are central to my life, so they are reflected in my work'. His first novel, 'Daddy's Hobby' from the series 'Behind The Smile: The Story of Lek, a Bar Girl in Pattaya' has become the classic novel on Pattaya bar girls and has been followed by six sequels. However, his largest collection is 'The Megan Series', twenty-three novelettes on the psychic development of a young teenage girl, the subtitle of which, 'A Spirit Guide, A Ghost Tiger and One Scary Mother!' sums them up nicely. After fifteen years of travelling, Owen and his wife are now back in his home town. He sums up his style as: "I write about what I see... or think I see... or dream... and in the end, it's all the same really..."

Related to Die Aanhou Van Koikarp

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Aanhou Van Koikarp

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Aanhou Van Koikarp - Owen Jones

    Inhoudsopgawe

    Die Aanhou van Koikarp

    Owen Jones

    Angela Kruger

    Inhoudsopgawe

    Hoe om 'n Koi-visdam in die Agterplaas te Bou

    Sorg vir Jou Koi-visdam Gedurende die Somer

    Hoe om die Water in ‘n Goeie Toestand te Hou

    Hoe om die Perfekte Koi-dam te Maak

    Hoe om vir jou Koi-visdam te sorg

    Belug Jou Agterplaas-visdam se Water

    Hoe om Jou Koi-dam in ‘n Goeie Toestand te Hou

    Noodsaaklike Koi-damvoorraad

    Die Handhawing van die Suurstofvlak in Jou Dam

    Wenke vir die Opstel van Jou Koi-visdam in die Agterplaas

    Die Vier Seisoene van 'n Koi-dam

    Wintersorgwenke vir Jou Koi-visdam in Jou Agterplaas

    Jou Eie Agterplaasdam

    Wintersorg vir Jou Koi-visdam

    Berei Jou Visdam voor vir Storms

    Jou Koi-dam na 'n Storm

    Die Belangrikheid om Jou Koi-dam Skoon te Hou

    Word 'n Professionele Koikarp-visdam Kontrakteur

    Die Aanhou van Koikarp

    Die oudste siervis in die wêreld!

    deur

    Owen Jones

    Vertaler:

    Angela Kruger

    Gepubliseer deur

    Megan Publishing Services

    https://meganthemisconception.com

    Kopiereg Owen Jones 7 Oktober, 2022 ©

    Hallo en dankie dat jy hierdie e-boek genaamd ‘Die Aanhou van Koikarp’ gekoop het.

    Naas goudvis is koikarp die gewildste siervis ter wêreld. Trouens, baie Koi-eienaars het met goudvis begin en van daar af ‘gevorder’. Ten spyte daarvan dat hulle wêreldwyd gevind word en onlosmaaklik aan China en Japan verbind is, het hulle eintlik in die varswaterliggame rondom die Swart-, Kaspiese en Aralsee ontstaan.

    In elk geval, ek hoop dat jy die inligting hierin beide nuttig en winsgewend sal vind.

    Die inhoud van hierdie e-boek oor Koi-tuindamme en verwante onderwerpe is in agtien hoofstukke georganiseer, wat jou sal help om ‘n ligging vir jou Koikarp-dam te kies, dit regdeur die jaar op te stel en in stand te hou, en na jou waardevolle vis om te sien gedurende die verskillende seisoene en selfs in besonder ongunstige weerstoestande.

    Dit kan jou selfs help om ‘n nuwe loopbaan aan te durf. Die minste wat dit sal doen, is om jou honderde op professionele advies te bespaar.

    As ‘n ekstra bonus gee ek jou toestemming om die inhoud op jou eie webwerf of in jou eie blogs en nuusbriewe te gebruik, alhoewel dit beter is as jy dit eers in jou eie woorde oorskryf.

    Jy kan ook die boek verdeel en die artikels herverkoop. Trouens, die enigste reg wat jy nie het nie, is om die boek te verkoop of weg te gee soos dit by jou afgelewer is.

    As jy enige terugvoer het, laat dit asseblief by die maatskappy by wie jy hierdie boek gekoop het.

    Jy kan ook meer boeke soos hierdie vind waar jy hierdie een gekoop het.

    Weereens dankie dat jy hierdie e-boek gekoop het,

    Groete,

    Owen Jones.

    Inhoudsopgawe

    Hoe om ‘n Koi-visdam in die Agterplaas te Bou

    Sorg vir Jou Koi-visdam Gedurende die Somer

    Hoe om die Water in ‘n Goeie Toestand te Hou

    Hoe om die Perfekte Koi-dam te Maak

    Hoe om vir Jou Koi-visdam te Sorg

    Belug Jou Agterplaas-visdam se Water

    Hoe om Jou Koi-dam in ‘n Goeie Toestand

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1