Die Tuinier Tydskrif

Ons eerste poging

Ons kry ons tenk en begin plant…

Dis ‘n bietjie ingewikkelder om die waterwereld van waterskappering te betree as om met houertuinmaak te begin, maar hopelik kan ons jou deur die proses lei namate ons by die meesters leer.

Hier is die basiese dinge wat jy nodig het om aan die gang te kom:

Tenk

Vanselfsprekend is ‘n akwarium of vistenk (of visbak) die eerste ding wat nodig is. Vistenks is in ‘n enorme verskeidenheid groottes en selfs vorms te kry, maar die algemeenste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Heldinne van TUINBOU
PLANTWETENSKAPPE Elke nou en dan kry jy ’n onbesonge held, ’n persoon op die agtergrond wat stil-stil die wêreld vorm met ’n verstand wat geen perke ken nie en ’n vasberadenheid om sukses te behaal; dit is niemand anders as Edavalath Kakkat Janaki Am

Related