Weg! Ry & Sleep

Haak ’n grote in die Klein-Vis

HENGELOORD

DIE KAIA

HUIS WEG VAN DIE HUIS

Die Kaia is 6 km buite Somerset-Oos en lê teen die Klein-Visrivier wat in die rigting van Gqeberha afsit na die Indiese Oseaan.

Die kampplek behoort aan Festha Erasmus en vorm deel van haar en haar man, Danie, se plaas, Grootplaas. Vyftien jaar gelede was hier niks nie, sê Festha, maar hulle het ’n piekniekplek buite die dorp gesoek waar mense kan ontspan. Die gras het reeds op die rivieroewers gegroei en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die seekoei. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n

Related