Ek Verlang Na My Mesmoertang
Toast Coetzer se ode aan sy geel eenmantent op bl. 120 het my laat dink aan daardie een ding wat ek ook altyd saamvat wanneer ons uitwyk om ’n bietjie tyd in die natuur deur te bring. Iets wat ook ’n ode werd is. Dit is nie ons tent nie, want ons het