Hoe Meer Siele...
My foon pieng sopas langs my en ek sien dis ’n boodskap van my goeie vriend Gareth. Hy stuur vir my ’n foto van hulle koepeltent wat neffens ’n klipkoppie staangemaak is op wat lyk na ’n pragtige lappie aarde. Sekondes later pieng my foon weer… “Watt