Weg! Ry & Sleep

Kampplek met vangplek

HENGELOORD

NIEMANDSLANDTUIS TUSSEN JOU MENSE

As jy saam met ’n paar vriende die stadslewe vir ’n tydelike plaaslewe wil verruil, is die kampplek Niemandsland, skaars 15 km buite Worcester, ’n goeie keuse. Hier word met wingerddruiwe, sitrus, perskes, boerbokke en beeste geboer, hoewel die eienaar, Pieter Niemand, ook bokke van ’n ander kleur besit: in ’n aparte wildkamp is daar onder meer duikers, steenbokke en springbokke.

Die kampplek is ’n omheinde grasperk van 40 x 60 m wat pens en pootjies binne dié wildskamp lê.

Terwyl jy van die teerpad (die Eilandia-Scherpenheuwel-pad) op die plaaspad afdraai, let op na die kleiner grondpad wat 530 m verder links afdraai. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related Books & Audiobooks