Weg! Ry & Sleep

’n Driekuns by Bivane

BIVANEDAM

VARSWATER OP SY BESTE

Die Bivanedam lê omtrent in die middel van ’n groot driehoek as jy die dorpe Vryheid, Pongola en Piet Retief met mekaar verbind. Dit is een van die nuutste* damme in die land en een van min wat sedert 2000 voltooi is. Die gelyknamige rivier vloei hierdeur, en op die suidelike oewer is ’n lieflike kampplek – skaars 250 m voor die water oor die 72 m hoë damwal stort.

Natuurlik is hengel boaan die doenlys, maar dit is ook een van die kampplekke waar jy bloot rustig in die natuur kan ontspan. As jy die damwal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep13 min read
Kyk Net Al Die Waens!
Een van die nuwe gesigte op die ekspo was Danie Rossouw met sy TrailPod, en al was Danie nooit voorheen ’n kampeerder nie, het hy nie minder nie as drie nuwe Cricket-modelle vir die heel eerste keer kom wys. Danie het sy ontwerp op die klassieke traa

Related