Op Jou Gesondheid
Onlangs kom ek op ’n nuusberig af oor navorsing in Finland waarin bevind is die natuur kan help om ’n reeks kwale teë te werk – dinge soos angs, asma, depressie, hoë bloeddruk en slapeloosheid. Kyk, ek besef ek preek hier vir die mense in die voorste