Weg! Ry & Sleep

Uit die berge na die vlaktes

Ons roete begin op die piepklein dorp Op-die-Berg in die Koue-Bokkeveld. Maak tenk vol by die koöperasie voor jy noordwaarts koers kies op die R303-streekpad – die pompe is heelweek oop, maar sluit laatmiddag.

Skaars 500 m buite Op-die-Berg tref jy ’n padpredikant aan wat jou na regs stuur op die “Swartrug afd pad” en Ceres-Karoo – neem hom. Die teerpad loop verby talle vrugteplase, waaronder Boplaas waar die digters Boerneef en Carl Boplaas grootgeword het en waar die Van der Merwe-familie vandag nog boer. Ná 17 km eindig die teer en dit word grondpad. Pleks van reguitaan hou, draai jy links op die P2244- ondergeskikte pad Ceres-Karoo toe.

Dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg

Related