Weg! Ry & Sleep

’n Kaapse driekuns

Die winter is niemand se maat nie: Dis ’n tyd wanneer die meeste mense gewoonlik die kaggel aansteek, hulle op die rusbank voor die vuurtjie neerplak... en nie roer voordat die koue seisoen groet nie.

Die Laings is nie sulke mense nie. In Mei vanjaar laai hulle al hulle kampgoed in die 2006 Jeep Cherokee Sport 2.8 CRD en val in die pad. Die plan is om drie nasionale parke – die Karoo, Tankwa-Karoo en Augrabies – te besoek, maar ook om op die reis ’n reeks pragtige passe oor te steek. En, soos gewoonlik met sulke avonture, kom hulle af op ’n pas waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Alida vertel...

“Ons vertrek opgewonde uit die Paarl en ry tot op Wellington, van waar ons oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Effens Langer, Veel Beter
Hierdie soort bakkies het verskeie name: Toyota noem syne ’n Xtra Cab, Isuzu het ’n Extended Cab, Nissan het ’n King Cab (hy is egter nie in SA te koop nie) en Ford s’n heet die Super Cab. Daar is natuurlik voordele rondom so ’n verlengde-enkelkajuit
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se

Related Books & Audiobooks