Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Leeus se Keuse
Die Leeus se Keuse
Die Leeus se Keuse
Ebook65 pages36 minutes

Die Leeus se Keuse

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Deur die skepping van die Leeus, het die Skepper die probleem van te veel diere op die land opgelos. Ongelukkig het die verandering van die seisoene 'n ander probleem sy kop laat uitsteek, en dit het gelei dat vyf brawe Leeus n mooilike reis na 'n grot hoog in die Berg van die Draak aangepak het. Die doel van die reis was om die oudste en wyste Leeu te vind en hom te vra hoe om hulle probleem op te los.

Die Leeus se Keuse was in die eerste plek geskep om jongmensies die konsep van probleemoplossing te laat leer. Die jongmense van vandag, gaan kort voor lank volwassenes wees, wie heelwaarskeinlik Stemmers sal word. Dus, is dit absolut noodsaaklik dat hulle n basiese insig van hoe dit alles werk. Die Leeus se Keuse verduidelik die Stemmings prosedure op sulk 'n manier dat die jonges nie net leer hoe dit werk nie, maar dit stel hulle ook aan n hele verskeidenheid nuwe woorde voor wat hulle onwaarskynlik as volwassenes sal gebruik.

LanguageAfrikaans
PublisherRay Harris
Release dateJul 22, 2020
ISBN9781005673925
Die Leeus se Keuse

Related to Die Leeus se Keuse

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Die Leeus se Keuse

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Leeus se Keuse - Schalk Uys

    DIE LEEUS SE KEUSE

    deur

    Schalk Uys

    Smashwords

    Dedikasie

    Lank voor TV kinders betower het, het my Oupa Hymie stories vertel.

    Opwindende en boeiende verhale wat ons kinders na geluister, en terdeë geniet het. Dit was nie net die kinders in ons familie nie, maar soos sy aansienlikheid wyer bekend geword het, het daar baie ander kinders gekom om te luister. Wanneer ‘n groot klompie kinders teenwordig was, het Oupa Hymie hulle laat sing en begelei op sy mandolin. Veele maal het hy daardie kaskenades opgevang met sy bandopneemer en vir hulle terug gespeel. Die verbasing en pret wat dit ontlok het, was ongelooflik. Oupa Hymie was ‘n besondere man.

    Jare later, toe ek weer eendag so terug gedink het aan my Oupa, het ek skielik besef dat al sy stories tot niet sal doodloop, want niemand het hulle vasgevang in ‘n boek nie. Ek het dadelik begin om van die verhale wat ek nog kon onthou, neer te skryf. Deele van sy stories is gebruik in die verhaal, en dié boek is dus ‘n huldeblyk aan my Oupa Hymie.

    Dankie Oupa. Dankie vir die pragtige manier waarop Oupa ons wêreld en die van ons medemense so positief bevorder het.

    Waar dit alles gebeur het.

    INHOUD

    Hoofstuk 1

    Hoofstuk 2

    Hoofstuk 3

    Hoofstuk 4

    Hoofstuk 5

    Hoofstuk 6

    Hoofstuk 7

    Hoofstuk 8

    TEKENINGE

    Waar dit alles gebeur het.

    Die Leeu is geskep.

    Tergende apies.

    Tandpyn

    Die Leeus baklei.

    Die argumente.

    Die vyf verteenwoordigers vertrek.

    Spier help Klou om hoër op te klim.

    Ou Simba in sy grot.

    Die Identiteidsdokument.

    Die Stembrief.

    'n Kandidaat verduidelik sy voorstelle.

    Die beseerde aangevalde Kalaharileeu rapporteer aan Grompot.

    Die verteenwoordiger raas met dié wat nie gestem het nie.

    Propoganda is 'n pyn in die ore!

    Die skuldiges word verban en die wildernis in weggejaag.

    Hoofstuk 1

    In die begin, baie lank gelede – was diere die enigste bewoners van die oër – Afrika se berge en ruimtes.

    Die gras en blare wat die bokke gevreet het, was in daardie tyd volop. Maar soos tyd aangestap het, het die klein troppies diere groter en groter geword, en deur hulle gevreetery, het die blare en gras verminder. Daardeur, het die dorre woestynland ontstaan.

    Nou moes die diere ‘n plan maak om kos in die kloue te kry, en hulle trek toe na die Karoo, destyds, nog groen beboomd en beblaard.  Maar dit was nie lank nie, en dit het gelyk asof hulle alles daar sal ook eet!

    Toe die Skepper merk dat ook die Karoostreek gevaar staan om Dorland te word, het hy besluit: Hieraan moet iets gedoen word. en hy maak toe die Leeu met die spesifieke opdrag; Slag slegs dié diere wat te siek, of te oud, of te stadig is.

    Die Leeu is geskep.

    Op die manier, het die Leeus seker gemaak dat die bokke en diere wat blare en gras eet, nie te

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1