Weg! Ry & Sleep

6 Mobi Lodge-waens in Botswana

Die Mobi Lodge-broers, Leon en Marius Ras, en ’n klompie van hul vriende het onlangs vir twee weke deur Botswana getoer. Dit was ’n tyd vir kuier, mooi foto’s en avontuur.

Marius, Leon en hul vroue, Lorinda en Anchell, het saam met vriende Monique en Marnus, At en Riana, Christo en Nandi, Pieter en Christa, en Leon se skoonseun, Christo, en sy vrou, Rochelle, dié opwindende reis aangedurf.

En tussendeur het hulle sommer ook bosberaad gehou en groot planne vir die toekoms gemaak.

Leon vertel…

“Ons groep kamp die eerste aand in die pragtige tuine by Big Fig Inn naby die grens en daarna is die ses Mobi Lodge-waens deur die Martin’s Drift-grenspos, deur Palapye en Serowe, op pad na die Khama-renosterreservaat.

Die aand is dit tyd vir ons eerste potbrood onder die kole, met smaaklike nastergalkonfyt en genoeg kaas.

Die volgende dag vat ons die langpad Rakops toe en die boodskappe oor die konvooi se radio’s wissel tussen ‘olifante oor die pad aan ons linkerant’

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep4 min read
Haak Af Langs Die Water
Die Stompies-oord lê langs die Stompdriftdam, die grootste dam in die Klein-Karoo met ’n oewer van 25 km. Die dam in die Olifantsrivier is teen 1965 voltooi en die wal staan ’n allemintige 37 m hoog en 400 m lank. Die water word hoofsaaklik vir bespr

Related