Weg! Ry & Sleep

As die skoen pas…

KRY DIE PRODUKTE HIER

outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za

BARESTEP KIDS-WATERSKOENE

Nat agter die tone

Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na te boots. Anders as met tradisionele skoene sal hierdie skoen nie jou kind se beweging en postuur beperk nie. Jou kind se voete kan beter buig, en die sool beskerm klein toontjies en keer dat Sussie op nat rotse gly en val. Die skoene is beskikbaar in grys (foto hiernaas), blou of pienk.

Prys R900 by Barestep

CATERPILLAR PROPANE-STEWELS

Raaktrapper

Hierdie stewel is oorspronklik as ’n veiligheidskoen vir fabriekwerkers gemaak, maar vir R1 500 goedkoper kan jy een aanskaf sonder ’n staaldop wat jou tone beskerm. Waarom sal jy met stewels wil gaan kamp? Want hy’s verbasend gemaklik en jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Eerste Indrukke Van Die ‘Nuwe’ 70-reeks
Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar. Ek sien op YouTube
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep1 min read
Blokraai
Rek ’n bietjie jou brein se spiere met hierdie blokraai. Navorsing het getoon dit is nie net bevorderlik vir jou taal- en kognitiewe vaardighede nie, maar dis ook ’n goeie manier om te ontspan. Kry jou potlood (en uitveër) en geniet hom. Die oplossin