Weg!

Sokkie dat die stof staan!

SOX FOOTWEAR

Sox se fabriek in Pretoria lewer ’n verstommende verskeidenheid sokkies vir fietsryers, hardlopers, ruiters, rugby- en sokkerspelers… ag, eintlik enigeen wat van ’n oulike paar sokkies hou.

Ons gunstelinge kom uit die Heritage Collection. Vier ons land se ryk kulturele geskiedenis met ’n stel van die Ndebele- of Xhosa-sokkies. Of kies proteas of flaminke om jou dag op te kikker. Dis ook nie ’n geval van net bolangs bont nie. Hierdie premium sokkies is gemik op atlete; dit het geen nate rondom die tone nie, en ekstra ondersteuning rondom die hak en tone.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe