Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se
Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die kobra. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n po
Weg: Ry & Sleep3 min read
Effens Langer, Veel Beter
Hierdie soort bakkies het verskeie name: Toyota noem syne ’n Xtra Cab, Isuzu het ’n Extended Cab, Nissan het ’n King Cab (hy is egter nie in SA te koop nie) en Ford s’n heet die Super Cab. Daar is natuurlik voordele rondom so ’n verlengde-enkelkajuit
Weg: Ry & Sleep1 min read
Blokraai
Rek ’n bietjie jou brein se spiere met hierdie blokraai. Navorsing het getoon dit is nie net bevorderlik vir jou taal- en kognitiewe vaardighede nie, maar dis ook ’n goeie manier om te ontspan. Kry jou potlood (en uitveër) en geniet hom. Die oplossin
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry
Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie
Weg: Ry & Sleep7 min read
Jou Proviand En Die Grens...
Weens bek-en-klouseer, patogene voëlgriep en verskeie plantsiektes is daar tans beperkings op die uitvoer van verskeie Suid-Afrikaanse kossoorte na ál ons buurlande. Suid-Afrika worstel tans met twee soorte voëlgriep: die H5N1-virus wat dekades lank
Weg: Ry & Sleep4 min read
Haak Af Langs Die Water
Die Stompies-oord lê langs die Stompdriftdam, die grootste dam in die Klein-Karoo met ’n oewer van 25 km. Die dam in die Olifantsrivier is teen 1965 voltooi en die wal staan ’n allemintige 37 m hoog en 400 m lank. Die water word hoofsaaklik vir bespr
Weg: Ry & Sleep3 min read
Eerste Indrukke Van Die ‘Nuwe’ 70-reeks
Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar. Ek sien op YouTube
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep11 min read
Pure Plaasplesier
Daar is ’n tyd en plek vir alles. Soms is dit lekker om die kinders te bederf en by ’n oord in te trek met hemelhoë waterwurms, interessante minigholfbane en warm swembaddens. Ander kere is ’n mens nie in die luim vir dié soort uitbundigheid nie; dan
Weg: Ry & Sleep8 min read
Montagu Mág Maar!
Wie sou ooit kon dink jy sal so lekker in ’n appelkoosboord kuier... Ja, dit is presies wat die Montagu-woonwapark is – of dan eerder 33 jaar gelede was toe die eienaar, Antonette Kotze, ’n plasie op dié skilderagtige Bolandse dorp op ’n veiling geko
Weg: Ry & Sleep8 min read
Na Die Plek Van Die Olifante
In die suidoostelike hoek van Zimbabwe lê die Gonarezhou- nasionale park van 5 053 km2. Dit is naas Hwange (14 650 km2) die grootste park in die land en vorm boonop deel van een van Afrika se grootste bewareas, die Groter Limpopo-oorgrenspark. Dié en
Weg: Ry & Sleep5 min read
Dis Nou Maar Wors...
As jy mal is oor ’n dik sop vol heerlike tekstuur, is hierdie geurkombinasie een vir die boeke. Jy benodig (genoeg vir 4) • ’n groot klont botter• 1 eetlepel olyfolie• 250 g gerookte bockwurst, in snoepgrootte happies gesny• 1 ui, fyngekap• 2 wort
Weg: Ry & Sleep4 min read
Welkom, Ouma
Ek en my man, Even, staan ’n ruk gelede met vriende by ’n jogabyeenkoms en gesels oor die gedagte van ’n woonwa om ons aftrede selfs beter te maak. Agter ons staan iemand wat ons gesprek hoor en noem toe aan ons dat hulle buurman Fanie van der Linde
Weg: Ry & Sleep4 min read
Hardebaard Met ’n Groot Hart
Die Enkulu 3 is Infanta se vlagskipmodel en gemik op paartjies of selfs ’n gesin van vier. Met die prototipe wat ons onder hande gehad het, kan jy vir dae aaneen iewers ver weg van alles en almal in die grootste gemak ontspan, want jy word bederf met
Weg: Ry & Sleep1 min read
Weg! Ry & Sleep
REDAKSIEREDAKTEUR SCHALK JONKER schalk.jonker@media24.comJOERNALISTE LEON BOTHA leon.botha@media24.comCYRIL KLOPPER cyril.klopper@media24.comUITLEGKUNSTENAARS DOMINIC WIENAND dominic.wienand@media24.comOWEN WILLOUGHBY owen.willoughby@media24.comTEKSR
Weg: Ry & Sleep23 min read
Lank Lewe Die Woonwaskou!
Die Woonwaskou by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand het hom oor die jare gevestig as dié geleentheid waar nuwe woonwaens bekend gestel word. En wat vervaardigers betref, was vanjaar se skou die grootste tot nog toe, sê die skoudirekteur, Ha
Weg: Ry & Sleep5 min read
Suzi Onbeperk
Deon het sy Suzuki Jimny ’n ruk gelede verkoop en sleep nou sy selfgeboude klein woonwa met ’n stalmaat van die Jimny, die Ignis. Hy was op soek na ’n ekonomiese voertuig waarmee hy wettig kan sleep, maar wat nie ’n plaas se geld kos nie. Hy sê hy wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar
Weg: Ry & Sleep9 min read
Rustig En Veilig Tot By Die Grens
In ons land is daar net te veel mooi plekke om by die huis te sit en kla, meen die Van Stadens. Ja, ongelukkig is daar altyd kommer oor jou veiligheid wanneer jy in die pad val, maar as jy beplan en jou kop gebruik, kan jy steeds heerlik reis, sê hul
Weg: Ry & Sleep1 min read
Blokraai
Clara Potgieter van Vereeniging is die gelukkige wenner van ’n koelsak ter waarde van R220 vir haar korrekte blokraai-inskrywing in ons Oktober-November 2023-uitgawe. Baie geluk, Clara! Die vorige uitgawe se oplossing is op bl. 110. BLOKRAAI-OPLOSSI
Weg: Ry & Sleep12 min read
’n Nuwe ervaring
Dis nie aldag dat jy ’n kampplek in die KwaZulu-Natalse Suidkus ontdek wat jy die eerste keer kan besoek nie. Dis veral in ons geval waar, want Ry & Sleep het oor die jare heen omtrent by elkeen van die magdom oorde aan hierdie gewilde kusstrook inge
Weg: Ry & Sleep3 min read
Loop Lig Vir Dié Foute
Ek beskou myself as meer van ’n oorlandreisiger as ’n hardebaard 4x4-geesdriftige. Ek het ’n bekwame en betroubare 4x4-voertuig wat sodanig toegerus is dat ek myself ver van die beskawing kan bevind en steeds gemaklik en veilig kan eet, slaap en my e
Weg: Ry & Sleep5 min read
Die Lewe Ná Leefek
Soos ons in die Oktober-November 2023-uitgawe geskryf het, het Leefek alle woonwavervaardiging gestaak. Dit raak modelle soos die Exclusive, Classique, Penta, Splash, Sprint, Swing en verskeie Tourer- en XT- en sleepwamodelle. Leefek het wel ondernee
Weg: Ry & Sleep10 min read
Kliphard!
Daar is niks in hierdie wêreld waarby die mens se liggaam en siel nie met ’n bietjie tyd kan aanpas nie, het ’n slim ou eens op ’n tyd geskryf. Maar dié slimkop het duidelik te veel tyd in sy studeerkamer deurgebring en nooit die Letelepas in Lesotho
Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die jagluiperd. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers
…Or Discover Something New