Klim, Wagter, Ons Gaan Kamp!
Ek het in ’n huis grootgeword waar ons altyd troeteldiere gehad het. Ek was baie lief vir al ons diere en onthou nog ’n klomp stories oor elkeen van hulle. My liefde vir ons diere was egter nie naastenby op die vlak van ons jongste boetie s’n nie. Hy