Álmal Is Welkom!
Daar is geen tekort aan kampplekke in Suid-Afrika nie. Met ’n geskatte 700 van hulle – sommige meen dit kan tot 1 000 wees – is kampeerders bederf met ’n ruim aanbod. Tog is nie almal van hulle troeteldiervriendelik nie, en omdat ons so gereeld navra