Gee My Krag!
Die toekoms van die motorbedryf is skoon, stil en elektriesaangedrewe. Ek dink ons almal sal daaroor saamstem, selfs al is nie almal noodwendig ewe gaande oor die gedagte nie. Ek moet erken ons het die anderdag gesukkel om ons verbasing weg te steek