Op Nuwe Vriende
Ek is so ’n bietjie jaloers op Mic nadat ek sy rubriek vir hierdie uitgawe gelees het. Hy’s ouder gewoonte op sy plek agterlangs in die tydskrif en ek stel voor jy gaan lees hom eers en kom dan terug hierheen, want ek wil nie sake vooruitloop nie. En