Weg! Ry & Sleep

Driekuns in ’n dorsland

Die noodlot was nog altyd aan my kant wat betref ’n lekband – die korrekte Afrikaans vir ’n “pap wiel”. Ek het my rybewys 30 jaar gelede gekry en in daai tyd moes ek slegs drie keer ’n noodwiel uithaal. Dit klink dalk na ’n flou prestasie, maar ek ry gereeld agterpaaie en 4x4-roetes.

My geluk het egter in die Baviaanskloof gedraai toe ’n klip die sywand van my voertuig se buiteband sny. Ek was reg van die begin af bekommerd oor die laeprofielbande op die toetsvoertuig waarmee ek gery het, maar ek het gehoop die engele sou my deurdra mits ek dit rustig vat op grondpaaie en versigtig deur hindernisse ry. Die bandagent op Patensie – die naaste groot dorp aan die Baviaanskloof – kon die sny toeplak met ’n plakker wat net R60 kos – teenoor die R3 000 vir ’n nuwe band!

die dag nadat ek die band op Patensie laat regmaak het. Ek is in die Groot-Karoo op pad na ’n gasteplaas wat glo ’n maklike dog mooi 4x4-roete het –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets

Related Books & Audiobooks