Weg! Ry & Sleep

POSBUS

Nog lank nie koud

Ek sit nou agteroor en lees die nuutste Ry & Sleep – en verwonder my aan al die spogwaens: Is al hierdie luukses in die bos werklik nodig? Vir seker!

Hierdie agterpaaie-ouma is dalk ’n bietjie verkramp en glo hoe minder goed kan skud, hoe kleiner is jou kans op moeilikheid.

Ná my man, Koos, se afsterwe in 2004 het ek my Jurgens Penta verruil vir ’n Conqueror Commander, uit die boks. Ek en my seun, Woudter, het verskeie boswaopsies bekyk, maar ek wou iets hê wat ek alleen kan hanteer en opslaan. Ek is ’n korterige ouma van 71 en kom nog steeds oor die weg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
’n Welkome gas
In die kampplek het ’n mens ’n paar opsies om jou kos gaar te kry of water te kook vir ’n bietjie boeretroos. Die mees basiese en beste, natuurlik, is ’n kampvuur, maar dit neem tyd om aan die gang te kry en jy kan ook nie sommer enige plek vuurmaak
Weg: Ry & Sleep5 min read
Wat Maak Kamp So Lekker?
Ek het grootgeword in ’n huis waar vakansies – vernaam die grote in Desember en Januarie – beteken het die lomp two-tone Jurgens 640 met sy blou-en-wit gestreepte tent word by oom Tjoep du Toit gehuur. Ek weet tot vandag toe nie waar oom Tjoep aan sy
Weg: Ry & Sleep5 min read
’n Lékker Honnelewe
• Hou jou motor se ruit oop, indien moontlik. Pote gaan die rit baie meer geniet as hy die tonele kan inasem wat verbyflits. • Stop so een keer elke uur en gee jou woef genoeg tyd sodat hy kan snuffel aan die merke van al die honde wat al vroeër hier

Related Books & Audiobooks