Ebook426 pages9 hours
Stoffel: die beste stories
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Christiaan Bakkes word onthou as die man wie se arm deur ’n krokodil afgebyt is in die Krugerwildtuin. Dit was ’n waterskeiding in sy lewe. Hy was linkshandig en het sy linkerarm verloor. Tydens rehabilitasie moes hy met sy regterhand leer skryf, en uit daardie pogings is Afrikaans se enigste werklike wildernisskrywer gebore. Met sy eerste boek, Die lang pad van Stoffel Mathysen, het Bakkes die Stoffel-persona geskep vir die oorvertel van ware gebeurtenisse in sy lewe. Nou, met Stoffel: die beste stories, word Bakkes se gunstelingverhale in een band byeengebring, treffend aangevul deur ’n fotoseksie in kleur. In sy kenmerkend ongekunstelde en humoristiese styl vertel hy van sy eerste wilderniservarings as kind, van sy dienspligjare en van sy werk as safarigids in Namibië. Hy vertel stories van die veld, van berge en bosse – as reisiger deur Afrika, met ’n stem soos geen ander in Afrikaans.
Author
Christiaan Bakkes
Christiaan Mathys Bakkes is in 1965 op Vredenburg gebore. Hy was staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in 1994 sy linkerarm verloor het na twee krokodille hom aangeval het. Na sy herstel reis hy deur Afrika, werk vir drie jaar vir die WWF in Namibië, en daarna by ’n safari-maatskappy. Hy woon in Damaraland in die noordweste van Namibië.
Read more from Christiaan Bakkes
Krokodil aan my skouer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel op safari Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel in Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Stoffel
Related ebooks
Sondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou is nie 'n kleur nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar wie snoei die rose in die nag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKopreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuys: ’n Grensroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHierdie mens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoogty Rating: 5 out of 5 stars5/5Roep van die Visarend Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsbottelnek breek bek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDors Rating: 3 out of 5 stars3/5Stof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFrats Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Kubaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoorouer. Pelgrim. Berg. Rating: 5 out of 5 stars5/5Die naaimasjien en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lang pad van Stoffel Mathysen Rating: 5 out of 5 stars5/5Duiwelsroos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Reisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5So lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk na my: Herinneringe aan 'n kindertyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Engel in die hoenderhok Rating: 3 out of 5 stars3/5
Reviews for Stoffel
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Stoffel - Christiaan Bakkes
,Na book_preview_excerpt.html }˒FݯdVZӳIٗjlRk #xdZJe/{)}9 2͘YU@ Ǐ{/eC7ߤ?ύzjBq
yS'~yir(.V[\s.P\t);P}͡
[X0qOiKkCُyj{X{L4v0/e/_~^T|*˗403Fzqy.Y[scZ|Ȧw
1[|}r_]O^^7>C79S3ŇO+T|_eG[a
CU}i<ʲy.iK\ +hbCuB?k\bSPϘT,,cHXڀmIJ̆sOڮG|Nnn@+\D6h1r]#Pf
Wi`LD3 vTెZBsZtPs#MD]/sBAb86ҝc" +D+[AW(3]j_LurpCb*BVSA-;И?;\bn;{ga5a:ոsh:s~NpEvP7Ci(-7.Í`=ZHXmvLyʗM1Ra(ebg;Cε4c]83^[&2~NSTA_Gl2EyuwjYp:1OA;`03rNu+kt{*Jjb;"j|8AχWah`x_
^v˽¦1DΘ̲w Ӗҡ[
aBQ.+ harg߂o!O
/m+p)f12|o%kWR@p}1`k2W