Ebook473 pages13 hours
Stof
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Twintig jaar ná die Hardskip. Dié wat oor is in die Wes-Kaap is gelooi deur die groot honger toe al die oeste misluk het, deur die stof en die gluur van die son. Op Kylemor wonder Ampersand wat geword het van Wakinyan, die swarthaar-man wat als kom deurmekaarroer het. Hier’s min vir haar oor ná haar ouma se dood, so sy vat die pad – met haar sade. Sy moet vir Wakinyan vind, en sy moet sorg dat die saad nie in Meconium – hulle wat alle saad wil beheer – se hande val nie, want plantsaad is in 2081 ’n streng taboe en Amper se grootste las. Maar juis in Meconium moet sy gaan soek, waar high-tech shit en high-shit tech vennote is. Amper en haar unieke neus wat die groot stof kan deurtas moet haar pad voel-voel baan deur die stank van dié regime. Stof is subtiele toekomsfiksie, avontuurverhaal én ’n aards-poëtiese ontginning van ’n beeldskone anderster Afrikaans. Dié debuut spruit uit ’n cum laude-meestersgraad in kreatiewe skryfwerk onder leiding van Marlene van Niekerk en Willem Anker.
Author
Alettie van den Heever
Alettie van den Heever is ’n boorling van Springbok en tans ’n doktorale student in die Afrikaanse letterkunde aan die US, waar sy ook voorgraads studeer het. Sy het in Kaapstad skoolgehou en woon tans in Bellville. Stof (wat deels afspeel in ’n toekomstige Bellville) is haar eerste roman.
Related to Stof
Related ebooks
Die wêreld van Charlie Oeng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe stories van Rivierplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLewensblik: Sketse oor die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel: die beste stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie jaar toe Emma begin kook het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Kubaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Skepsel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Kraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Komas uit 'n bamboesstok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoogty Rating: 5 out of 5 stars5/5Bot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 1: Bewakers Rating: 1 out of 5 stars1/5My kat word herfs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Rivierplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Verstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElf dae in Amsterdam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsbottelnek breek bek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEindspel Rating: 5 out of 5 stars5/5Speurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Meer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5
Reviews for Stof
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Stof - Alettie van den Heever
JOa book_preview_excerpt.html }˒ȕ寠ll*+YI"5JhZz$<H<A٨m'Gf$Vf8}1wS8~WݫOS'?O<`8T]Zُ1}v?t/?z_b
CC芺dzUL,Nnioqn]w_0}|FXabSotoڿwΕů#y
xjc)ş/yx7oiwTQ>}1n_~/:Tȶ!E ?1|z[un\\T>~VʋcP#v=ʛ͢I/Z7EsmEt-9FUTdQ^Om'?8BoZcc>Ll^u콼GrBuBVոqeCeoHcN,S
/oez!C(ۺQ~}P\,8aczx' 3Ͼm>{F_Ç8ƹV(o(=ήsQmA+Hy!{TGe|GչyJUqM1*f
]bs1JYqۃ= ;ÀiNF0yka4
Ԙ(;e.婀F`re4y0Hz9H?>ղ?
.