Carien Smith is ’n skrywer en dramaturg wat verskeie pryse vir haar individuele verhale ingepalm het en deelgeneem het aan talle internasionale skryfprogramme. Verskeie van haar dr...view moreCarien Smith is ’n skrywer en dramaturg wat verskeie pryse vir haar individuele verhale ingepalm het en deelgeneem het aan talle internasionale skryfprogramme. Verskeie van haar dramas is opgevoer. Tans is sy ’n doktorale student aan die Universiteit van Sheffield waar sy navorsing doen oor klimaatsveranderingetiek. Bot is haar kortverhaaldebuut.view less